Bloemstantia is 'n asemrowende sprokie, met die fynste, diepste kunsagtergrond wat die natuurlike afwerking van die dekor en uitmuntende houtwerk komplimenteer.

Bloemstantia se gaste wissel van hoë profiel besigheidslui en toeriste - nationaal en internationaal.

  • Alle kamers het hul eie ingang om u privaatheid te verseker
  • Lugversorging, kluis
  • Tee en koffie
  • Maklike toegang tot internet en faks fasiliteite
  • Kaapse elegansie in die Vrystaat
  • M-net en DSTV
  • Veilige parkering en 'n rustige asemrowende tuin
  • Groot swembad en ontspanningsarea
  • Geniet 'n drankie in ons eie "Honest Joe Pub"

Besoek ons in Bloemfontein en ervaar die rustige atmosfeer en warm vriendelikheid! Bloemfontein is Suid-Afika se bes bewaarde geheim! Bloemstantia is geleë in Dan Pienaar, die mees gesogte voorstad in Suid-Afrika - volgens 'n opname in 2006, gedoen deur Finweek.

Ons is deel van Portfolio, Satour, Tourist Grading Council of South Africa en lid van die NAA.

Vol Engelse ontbyt ingesluit (die beste in Bloemfontein) en aandete beskikbaar indien vooraf gereël.