Bloemstantia gastehuis het vyf ruim gerieflike kamers - Dubbel, waarvan twee met dagbeddens toegerus is. Al ons kamers het en-suite badkamers met storte & baddens
Elke kamer het 'n private ingang, veilige parkering agter 'n elektroniese hek word voorsien. Individueel versier met smaakvolle elegansie. Bloemstantia Gastehuis is in 'n stil Noordelike voorstad van Bloemfontein.
|